{"product_id":"winyi-miya-swelling-vibrator","title":"WINYI Miya – Swelling Vibrator","description":"\u003cp\u003eOntdek die nuutste tegnologie in seks-speelgoed met MIYA – ‘n innoverende en eksotiese nuwe produk in ons WINYI reeks van eksklusiewe speelgoed. Die swelling van die skag gaan jou van jou sensasies oorrompel en jou laat skreeu vir meer, meer, meer!!!!!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie eksklusiewe WINYI produk vorm deel van die nuutste reeks speelgoed op die mark. Winyi produkte toets die nuutste tegnologie en bemeester die kuns van plesier.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy gaan dit moet sien om dit te glo en voel om dit te ervaar – die swelling van Miya is soos ‘n golf ekstase wat oor en oor in jou vagina spoel tot jy net nie meer die sensasies kan hanteer nie, en in ‘n magiese “O”rgasme oorgee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie 10 verskillende vibrasie en swelling patrone gee vir jou ‘n “outer body” ervaring soos nog nooit nie, en die intensiteit van die twee sterk motors dra by tot intieme ekstase.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGemaak van die sagste en mees vel-vriendelike silikoon, sal Miya saggies streel en hard vibreer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHerlaai haar met die ingeslote USB-herlaaier. Die “Low Battery Reminder” sal ‘n liggie flits wat jou waarsku dat jou speelding weer herlaai moet word, sodat jy nie in die hitte van die oomblik met ‘n pap battery sit nie. Met slegs 120-180 minute van herlaai, sal jy tot 50 minute aanhoudend met jou Miya kan speel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHaar IPX7 waterdigte ontwerp maak dit moontlik vir jou om in die bad of in die stort te speel sonder enige bekommernis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMiya is nie net mooi nie, sy is spesiaal.\u003c\/p\u003e","brand":"vibrator","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46964323352754,"sku":null,"price":1850.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0502\/8272\/5554\/files\/Miya-1-scaled_1.jpg?v=1768157282","url":"https:\/\/buffelhoring.com\/products\/winyi-miya-swelling-vibrator","provider":"Buffel Horing","version":"1.0","type":"link"}