
Tiny Bunny Rabbit Vibrator is klein genoeg vir enige beginner en sterk genoeg vir die gesoute spelers onder ons. Pas perfek in jou hand vir gerieflike speel.
Hierdie oulike rabbit vibrator is klein en kragtig, maar spesiaal ontwikkel vir die beginner. Die rabbit vibrator is nie te groot nie en het 10 verskillende vibrasie modusse, met ‘n knoppie om die intensiteit van die vibrasies te vermeerder en te verminder.
Met gelyktydige g-kol en klitorale stimulasie is dit ‘n wenner vir die nebwie gebruiker van seks speelgoed. Gemaak van vel-vriendelike silikoon om dit sag vir aanraking te maak en dit is buigbaar om by enige liggaam te pas.
USB-herlaaibaar vir gemak en IPX5 waterdig (wat beteken dit moet nie vir ‘n te lang tydperk onder water gedompel word nie