Passion Rabbit – APP controlled vibrator
Passion Rabbit – APP controlled vibrator
Passion Rabbit – APP controlled vibrator
Passion Rabbit – APP controlled vibrator
Passion Rabbit – APP controlled vibrator
  • Load image into Gallery viewer, Passion Rabbit – APP controlled vibrator

Regular price
R 1,599.00
Sale price
R 1,599.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

“Oh my hat! Hierdie is die oulikste toy wat ek al OOIT besit het. Ek en my man gebruik dit op ‘n gereelde basis en ek dink hy hou selfs meer van die toy as ek. Dink hy speel te lekker op die APP! – Anoniem

Die Passion Rabbit is seker die oulikste klein hasie vibreerder op die mark.  Dit is ‘n draagbare vibrator-eier met twee kragtige motors. Die ore kan ook terselfdertyd vibreer. As ‘n draagbare speelding kan dit die C-Spot en G-Spot op dieselfde tyd stimuleer. Die vibratorkop kan tot 8 cm insteek om jou meer pret te gee. Met veelvuldige vibrasiemodusse is dit maklik vir jou om jou gunstelingstyle te vind.

Die Passion Rabbit word met ‘n APP op jou foon beheer. Dit maak langafstand verhoudings maklik en sexy!

Die IPX7 waterdigte ontwerp maak dit ook moontlik om jou speelding in die bad of stort te gebruik.

Kenmerke

• 10/9 modusse van vibrasie en draagbaar

• Afstandbeheer en APP-beheer vir opsies

• Paartjies Gebruik

• Meer stimulus van G-Spot en C-Spot

• IPX7 Waterdig

• Fluister Stil