Die Passion Pump is ons beste outomaties pomp, wat met ‘n ingeboude herlaai battery werk en met sy eie ingeboude LCD skerm spog. Sodat jy duidelik die drukking en battery lewe aandui. Die Passion Pump spog ook met ‘n outomatiese “release valve” wat die vakuum afsit wanneer dit te hoog raak. Perfekte produk om jou penis tot sy maksimum potensiaal te neem.