Die LCD Rabbit Tapper gee vir jou die plesier van ‘n gewone rabbit vibrator, met die intense stimulering van ‘n tapper en die gemaklikheid van ‘n LCD Display.
Met die LCD display, is dit maklik om te sien wanneer jou battery weer herlaai moet word, sonder om in die passie van die oomblik met ‘n “dooie” vibrator te sit.
Kies tussen 9 verskillende vibrasie patrone en 9 verskillende tapping patrone.
Gee gelyktydige G-kol, vaginale asook klitorale stimulasie met behulp van ‘n sterk motor.
USB – Herlaaibaar met ‘n C-tipe charger – moet nooit weer bekommerd raak dat jou charger weg is nie, gebruik sommer jou android foon se charger!
Gemaak van velvriendelike mediese graad silikoon van die beste gehalte.