Kinky Candles – Soybean Wax Low Temperature Drip Candles

  • Load image into Gallery viewer, Kinky Candles – Soybean Wax Low Temperature Drip Candles

Regular price
R 499.00
Sale price
R 499.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Vuur passie aan en skep die “mood” met ons gestreepte lae temperatuur kerse.

Skep ‘n atmosfeer van sensuele genot en ontdek die kuns van temperatuurspel met hierdie pragtige kers. Die gestreepte ontwerp bied visuele aantrekkingskrag en verbeter die algehele ervaring. Die lae temperatuur van die was bied ‘n sagte en gemaklike gevoel op die vel, wat ‘n opwindende en veilige verkenning van sensoriese stimulasie moontlik maak.

Gemaak van hoë kwaliteit soya bean was – spesiaal vir jou plesier. Na streng toetsing is dit bewys dat dit ‘n veilige, velvriendelike en natuurlike materiaal is wat jou gemoedsrus gee wanneer jy dit gebruik.